Enkelvoud Meervoud
  demografie     demografieë  
de•mo•gra•fie
(wetenskap) Studie van die omvang, samestelling en verspreiding van 'n bepaalde bevolkingsgroep en die veranderinge daarin
Demografie is die studie van menslike bevolkingsdinamika, wat verder ook sosiologie, ekonomie en geografie ondersoek.
bevolkingsleer
  Vertalings:   
Engels: demography(en)
Nederlands: demografie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor demografie.