Enkelvoud Meervoud
  dewa     dewas  
de•wa
In beide Hindoeïsme en Boeddhisme is dit 'n geestelike wese met bonatuurlike vermoëns, soortgelyk aan 'n engel, maar word in Zoroastrianisme met boosheid geassosieer, soortgelyk aan 'n demoon.
deva
  Vertalings:   
Engels: deva(en)