dierliks
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | dierlik | dierlike | dierliks |
- dier•liks
- Partitiewe vorm van dierlik.
- Die geweldenaar, soos Dingaan, tree buite alle logiese of beskaafde denke en word iets dierliks, afskuwekkends en verskrikliks.[1]