Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
douvoordag
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Met Arabiese letters
1.3
Bywoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Bywoord
douvoordag
Uitspraak
IPA
: [
ˈdəʊ̯fuə̯rˌdɑx
]
Met Arabiese letters
دَوْفُوَرْدَخْ
Bywoord
Betekenisse
Baie vroeg in die môre; voor sonop.
Voorbeeldsinne
Dikwels was hulle
douvoordag
uit die bed uit en by ’n liggie aan die etenstafel was al die kinders dan druk besig met hul lesse.
Vertalings
Vertalings:
douvoordag
Duits
:
sehr früh am Morgen
(de)
,
vor Tau und Tag
(de)
Engels
:
daybreak
(en)
,
crack of dawn
(en)
Nederlands
:
voor dag en dauw
(nl)