Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   drassig     drassige      
dras•sig
Sagte en vogtige grond; deurslagtig; moerasagtig; met water deurnat.
Die drassige weiland kon nie met 'n trekker bewerk word nie.
  Vertalings:   
Engels: marshy(en), swampy(en), morassy(en)
Nederlands: drassig(nl)