Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dreig 
Verlede Tyd  ek   het gedreig    
Teenwoordige deelwoord dreigend     

  Uitspraak

    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Bestraffende handeling in die vooruitsig stel.
  2. Vrees inboesem; bang maak.
  3. As iets ergs kan gebeur.

     Voorbeeldsinne

  1. Hulle dreig al weer met stakings.
  2. Die rower dreig die inwoners met 'n wapen.
  3. Gure weer dreig daar buite.

     Vertalings

  Vertalings:    dreig
Engels: threaten(en)
Nederlands: dreigen(nl)