'n Dubbelmol.
Enkelvoud Meervoud
  dubbelmol     dubbelmole  
dub•bel•mol
(musiek) Musieknotasie wat die toonhoogte van 'n noot met twee chromatiese halftone verlaag (simbool: ♭♭).
Die dubbelmol word gewoonlik gebruik wanneer die noot wat gewysig word, reeds deur die toonsoort verlaag word.
mol
  Vertalings:   
Engels: double flat(en)
Nederlands: dubbelmol(nl)