Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dunk     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Mening; opinie; agting.

     Voorbeeldsinne

Michelangelo het nie 'n hoë dunk van skilderkuns gehad nie, maar tog twee van die invloedrykste fresko's in die geskiedenis van Westerse kuns geskep.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: opinion(en)
Nederlands: dunk(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dunk m

  Uitspraak

Hulp:IPA: [dɵŋk]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Agting, mening, respek

     Voorbeeldsinne

«Ik heb daar geen hoge dunk van.»
Ek het daarvoor geen hoë agting nie.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dunk m dunks

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(sport) (Basketbal) 'n Ingooi in die mandjie waarby die speler hoog genoeg spring om die bal na benede te kan gooi pleks van omhoog.