Afrikaans (af)

Voegwoord
dus

  Voegwoord

     Betekenisse

Om die rede; daarom.

     Voorbeeldsinne

Dit is lekker warm, dus trek ek nie 'n trui aan nie.
Hy het hard studeer, dus was hy nie bang vir sy eksamen nie.

     Sinonieme

daarom, gevolglik

     Vertalings

  Vertalings:    dus
Engels: therefore(en), accordingly(en)
Nederlands: dus(nl)