Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eie     eie     eies, eiens  
ei•ens
Partitiewe vorm van eie.
  1. Maar ons besef altyd weer by sommige dinge dat die Kaapse samelewing nietemin iets eiens, iets aparts, iets individueels in sy eie aard openbaar. [1]
  2. [...] om te bepaal of daar iets eiens in die styl van 'n bepaalde spreker of skrywer is.[2]
  1. Tydskrif vir volkskunde en volkstaal, Volumes 11-13 Genootschap vir Afrikaanse Volkskunde., 1954
  2. Oor die Afrikaanse sintaksis Jacobus Johannes Le Roux Swets & Zeitlinger, 1923