Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ekonomies     ekonomiese      

  Woordafbreking

eko•no•mies

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Betreffende die ekonomie.
  2. Kostebesparend; suinig; doeltreffend.

     Voorbeeldsinne

  1. Dit gaan ekonomies met baie derdewêreldlande sleg.
  2. Jy moet ekonomies met die seep te werk gaan.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: economic(en), economical(en)
Nederlands: economisch(nl)