'n Elektrisiën besig om 'n elektriese generator te koppel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  elektrisiën     elektrisiëns  

  Woordafbreking

elek•tri•siën

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(beroepe) Iemand wat met elektriese apparate werk en hulle regmaak; vakman wat elektriese installasies aanlê en onderhou.

     Voorbeeldsinne

Daar is twee soorte elektrisiëns, die wat met lae spanning en die wat met hoog spanning werk.

     Vertalings

  Vertalings:    elektrisiën
Engels: electrician(en)
Nederlands: elektricien(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektrisiën.