Afrikaans (af)

Telwoord
elke

  Uitspraak

    
(lêer)

  Telwoord

     Betekenisse

Altyd; almal.

     Voorbeeldsinne

Toe ek by my skoonouers kuier, het ons elke dag gebraaide vleis geëet.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: every(en)
Nederlands: elke(nl)