Enkelvoud Meervoud
  erts     ertse  
erts
Geologiese materiaal in die aardkos wat ontgin kan word om metale te verkry
  1. As die goudgehalte van die beskikbare ertse egter aansienlik wissel, hoef die goudaanbod nie toe te neem nie, ja, kan dit selfs daal.
  Vertalings:   
Engels: ore(en)
Frans: minerai(fr)
Nederlands: erts(nl)
Russies: руда(ru)