Katalaans (ca)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  escola   l'escola   escoles   les escoles

Vroulik

  Uitspraak

IPA: [əsˈkɔlə], bepaald: [ləsˈkɔlə]; meervoud: [əsˈkɔləs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [əsˈkɔləz]; bepaald: [ləzəsˈkɔləs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ləzəsˈkɔləz]

     Betekenisse

Skool, inrigting waar onderwys gegee word.


Portugees (pt)

Enkelvoud Meervoud
  escola     escolas  

Vroulik

  Uitspraak

IPA:
Europees: [(ɨ)ˈʃkɔlɐ], meervoud: [(ɨ)ˈʃkɔlɐʃ], (voor klinker:) [(ɨ)ˈʃkɔlɐz], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [(ɨ)ˈʃkɔlɐʒ]
Brasiliaans: [eˈʃkɔlɐ], meervoud: [eˈʃkɔlɐs], (voor klinker:) [eˈʃkɔlɐz], (voor "c", "f", "p", "q" en "t":) [eˈʃkɔlɐʃ], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [eˈʃkɔlɐʒ]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Skool, inrigting waar onderwys gegee word.