Spaans (es)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  escuela     escuelas  

Vroulik

  Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [esˈkwela], meervoud: [esˈkwelas], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [esˈkwelaz], (voor "r":) [esˈkwelaɾ]
Noord- en Sentraal-Spaans: [esˈkwela], meervoud: [esˈkwelas], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [esˈkwelaz], (voor "r":) [esˈkwelaɾ]
Karibies: [ehˈkwela], meervoud: [ehˈkwelah], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ehˈkwelaɦ], (voor "r":) [ehˈkwelaɾ]
Silwerrivier-Spaans: [ehˈkwela], meervoud: [ehˈkwelah], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ehˈkwelaɦ], (voor "r":) [ehˈkwelaɾ]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Skool, inrigting waar onderwys gegee word.