Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eweknie     eweknieë  

  Woordafbreking

ewe•knie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Iemand wat jou gelyke is.

     Voorbeeldsinne

Hercules is antieke Rome se eweknie van die Griekse halfgod Herakles, die seun van Zeus en Alkmene.

     Vertalings

  Vertalings:    eweknie
Engels: counterpart(en)
Nederlands: tegenhanger(nl)