Enkelvoud Meervoud
  farmakologie     —  
far•ma•ko•lo•gie
(wetenskap) Die leer van geneesmiddels; wetenskap wat die wisselwerking tussen medikasie en menslike fisiologiese prosesse bestudeer.
Bestaande terapie sluit in farmakologie, sjirurgie, bestraling (onkologie) en psigoterapie.
  Vertalings:    farmakologie
Engels: pharmacology(en)
Nederlands: farmacologie(nl)