Enkelvoud Meervoud
  faun     faune  
faun
'n Manlike, mitologies hibriede wese met die bolyf van 'n man en die onderlyf van 'n bok (met net twee agterpote - nie vier soos 'n sentour nie), en met twee bokhorings op die kop en gewoonlik gepunte ore - 'n veld- en bosgod wat na kuddes omsien.
sater

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor faun.
  Vertalings:   
Engels: faun(en)
Nederlands: faun(nl)
Russies: фавн(ru)