Enkelvoud Meervoud
  fees     feeste  
  1. Geleentheid waartydens mense iets vier; 'n vreugdevolle of vermaaklike sosiale geleentheid.
  2. (figuurlik) Iets wat lekker of mooi is.
  1. Ons gaan 'n groot fees vir my pa se sewentigste verjaarsdag hou.
  2. Die bruid was 'n fees vir die oog.
party
  Vertalings:   
Engels: feast(en), party(en)
Faroëes: veitsla(fo)
Goties: 𐌳𐌿𐌻𐌸𐍃
Nederlands: feest(nl)