Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  party     partye    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  partytjie     partytjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Vereniging van gelykgesindes wat hulle politieke doelstellinge binne 'n bepaald gebied probeer verwesenlik.
  2. Persoon of groep wat 'n ooreenkoms of stryd met 'n ander persoon of groep aangaan.
  3. 'n Fees; geleentheid waartydens gekuier word.

     Voorbeeldsinne

  1. 'n Politieke party neem gewoonlik deel aan verkiesingsveldtogte, asook opvoedkundige uitreik- en protesaksies en gee sodoende uitdrukking aan die ideologie of visie van die party.
  2. Die strydende partye het die wapens neergelê.
  3. Die partytjie begin eers 7 uur, ons gaan lekker dans.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: party(en)
Esperanto: festo(eo)
Nederlands: partij(nl)
Telwoord
party

  Telwoord

     Betekenisse

Sommige, maar nie almal nie; 'n onbepaalde (meestal klein) hoeveelheid.

     Voorbeeldsinne

Asteroïdes is dikwels rotsagtige hemelliggame, maar party bevat ook yster en nikkel.

     Eienskappe

Onbepaalde telwoord.

     Sinonieme

sommige

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: some(en)
Nederlands: sommige(nl)