sommige
Telwoord |
---|
sommige |
- som•mi•ge
- Party, maar nie almal nie; 'n onbepaalde (meestal klein) hoeveelheid.
- Asteroïdes is dikwels rotsagtige hemelliggame, maar sommige bevat ook yster en nikkel en sommige van dié wat ver van die Son af is bestaan uit ys.
- Onbepaalde hooftelwoord.
Vertalings: sommige | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sommige | sommige |
- Party, maar nie almal nie.
- Sommige dink so, maar nie almal nie.
- Reeds 'n meervoud (mens praat dus nie van sommiges nie).
- Hulp:IPA: [ˈsɔ.mə.ɣə]
-
(lêer)
- Sommige 'n Deel van 'n totale aantal telbare entiteite
- «Sommige soogdieren leven in de oceaan.»
- Sommige soogdiere leef in die oseaan
- In hierdie betekenis word die woord gewoonlik as 'n onbepaalde hooftelwoord gesien.
- Die Algemene Nederlandse Spraakkunst[1] beskou dit nogtans as 'n onbepaalde voornaamwoord.
Onbep. vnw. |
---|
sommig |
sommige |
sommigen |
- Bepaalde, sekere
- «Sommige vloerbedekking is ongeschikt.»
- Daar is vloerbedekking wat nie geskik is nie.
- «Ik vind sommig bier niet zo lekker.»
- Daar is bier wat ek nie lekker vind nie.
- «Sommigen vinden bier niet lekker.»
- Sommige hou nie van bier nie.
- Saam met 'n ontelbare naamwoord word die woord gewoonlik as 'n onbepaalde voornaamwoord beskou. Met 'n onsydige naamwoord kom soms 'n onverboë vorm voor, soos sommig vee, sommig bier maar dit is seldsaam en deels verouderd. Die voornaamwoord kan selfstandig gebruik word. Dit kry 'n meervouds-n indien dit na persone verwys.