filologie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
filologie | — |
- fi•lo•lo•gie
- (wetenskap) Studie van die taal- en letterkunde van 'n volk deur middel van geskrifte in samehang met die volk se kultuurgeskiedenis.
- Filologie as 'n studieveld word algemeen verdeel in taalkunde en literatuurwetenskap, met randgebiede soos volkskunde, regsgeskiedenis, kultuurgeskiedenis en godsdienswetenskap.
Vertalings: filologie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor filologie.