'n Planktonkrefie wat fitoplankton uit die water filtreer (12 keer vertraag).
Enkelvoud Meervoud
  filtervoeder     filtervoeders  
fil•ter•voe•der
(biologie) 'n Akwatiese dier wat voeding verkry deur voedseldeeltjies uit die water waarin dit leef te filtreer.
Sommige holtediere is filtervoeders wat hul tentakels gebruik om plankton uit die water te sif.
  Vertalings:    filtervoeder
Engels: filter feeder(en)
Nederlands: filtervoerder(nl)