Enkelvoud Meervoud
  fonetikus     fonetici, fonetikusse  
fo•ne•ti•kus
Iemand wat hom toelê op die uitspraak van 'n taal; kundige van spraakklanke en die vorming daarvan.
John Catford was ’n wêreldbekende Skotse taalkundige en fonetikus.
  Vertalings:    fonetikus
Engels: phonetician(en)
Nederlands: foneticus(nl)