Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gebied     gebiede  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van gebied. Meer as een gebied.

     Voorbeeldsinne

Tot 1981 het hierdie gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels areas(en), regions(en), territories(en)
Nederlands gebieden(nl)