Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geestelike     geestelikes  

  Woordafbreking

gees•te•li•ke

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(beroepe), (religie) Iemand wat 'n religieuse amp vervul.

     Voorbeeldsinne

Zoroastriese geestelikes word mobeds genoem.