geglo
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | glo |
Verlede Tyd | ek | het geglo |
Woordafbreking
- ge•glo
Werkwoord
Betekenisse
- Verlede deelwoord van glo; geloof gehad; as waar aanvaar het; oortuig was dat iets waar was.
Voorbeeldsinne
- Hy het geglo dat die aarde deur vlieënde skottels besoek word.
Vertalings
Vertalings: geglo | |||
---|---|---|---|