Bywoord
gelede
ge•le•de
Dit wat verby is; wat in die verlede afgespeel het.
Die laaste glasiale tyd het sowat 15 000 jaar gelede geëindig, terwyl die huidige ystydperk steeds voortduur.
  Vertalings:    gelede
Engels: past(en), ago(en), since(en)
Nederlands: gelede(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   geleed     gelede      
Attributiewe vorm van geleed; wat uit segmente of litte bestaan.
Insekte het, nes ander geleedpotiges, gesegmenteerde liggame en gelede pote.
  Vertalings:    gelede
Engels: arthropodal(en)
Nederlands: geleed(nl)