Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geleier     geleiers  

  Woordafbreking

ge•lei•er

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika) Materiaal waardeur elektriese stroom maklik vloei.

     Vertalings

  Vertalings:    geleier
Engels: conductor(en)
Nederlands: geleider(nl)