gelewer
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lewer |
Verlede Tyd | ek | het gelewer |
- ge•le•wer
- Verlede deelwoord van lewer; goedere of dienste beskikbaar gemaak; verskaf of voorsien het.
- Sy het 'n toespraak gelewer.
- 'n Medalje word uitgereik word aan iemand wat 'n besondere prestasie gelewer het.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|