Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gemiddelde     gemiddeldes  

  Woordafbreking

ge•mid•del•de

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) Die som van 'n aantal getalle gedeel deur die aantal daarvan.

     Voorbeeldsinne

Die gemiddelde van 6, 7 en 8 is 7.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gemiddeld     gemiddelde      

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van gemiddeld; wat in die middel lê; gewoon; middelmatig.

     Voorbeeldsinne

Die gemiddelde ouderdom van 'n mens is 80 jaar.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: average(en), mean(en)
Nederlands: gemiddelde(nl)