Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  neem 
Verlede Tyd  ek   het geneem        
Gevat; gebruik; gemeet.
Het jy die dose uit die kas geneem en dit op die tafel gesit?
Het jy jou pille geneem?
Het jy die kind se koors geneem?
Voltooide deelwoord van neem.
  Vertalings:   
Engels: taken(en)
Nederlands: genomen(nl)