Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  genie     genieë  

  Woordafbreking

ge•nie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Besonder intelligente persoon.

     Voorbeeldsinne

Albert Einstein se beroemdheid het bo enige ander wetenskaplike in die geskiedenis uitgestaan, en in die omgangstaal het Einstein sinoniem geword met iemand van hoë intelligensie, 'n groot genie.

     Vertalings

  Vertalings:    genie
Engels: genius(en)
Nederlands: genie(nl)