Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  geniet 
Verlede Tyd  ek   het geniet        
ge•niet
  1. Van iets hou; plesier uit wat lekker is verkry; genot of behae in iets skep.
  2. Voordeel uit iets put; ontvang; in iets deel.
  1. Het julle die ete geniet?
  2. Mense in stede geniet vinniger internet-toegang en ander meer gespesialiseerde dienste.
  Vertalings:    geniet
Engels: enjoy(en), benefit(en)
Nederlands: genieten(nl)