Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
genugtig

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

Uitdrukking van verbasing of skok.

     Voorbeeldsinne

Genugtig, wat gaan hier aan?
Goeie genugtig, waar was jy al die tyd?

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels good heavens(en), goodness me(en)
Nederlands lieve hemel(nl), goeie genade(nl)