Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  praat 
Verlede Tyd  ek   het gepraat        

  Werkwoord

     Betekenisse

Verlede deelwoord van praat; iets gesê; met die stem geuiter; gesels.

     Voorbeeldsinne

Die kinders het nie geluister toe hul onderwyser gepraat het nie.
Afrikaans is 'n taal soortgelyk aan Nederlands wat veral in Suider-Afrika gepraat word.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: talked(en)
Nederlands: gepraat (nl)