praat
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | praat |
Verlede Tyd | ek | het gepraat |
Teenwoordige deelwoord | pratende | |
Verlede deelwoord | geprate |
-
(lêer)
- Iets sê; met die stem uiter; gedagtes hardop uitspreek; gesels.
- Ons praat baie, maar luister maar min.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
praat | — |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
praatjie | praatjies |
- Die handeling van praat.
- Hy het met 'n vreemdeling aan die praat geraak.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [prat]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
- gebiedende wys van praten
- 1.: Ik praat.
- 2.: Praat je?
- 3.: Praat!
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
praat m | — |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
praatje | praatjes |
- «Hou op met die ontmoedigende praat!»
- Hou op met daai ontmoedigende praat.