Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  luister 
Verlede Tyd  ek   het geluister        
luis•ter
Aandagtig met die ore waarneem; om te hoor en in te neem.
Luister as ek praat!
«Hy luister met 'n halwe oor.»
Hy luister nie aandagtig nie.
praat
  Vertalings:    luister
Engels: listen(en), obey(en)
Nederlands: luisteren(nl)
Enkelvoud Meervoud
  luister     —  
Roem en glans.
Majesteit en luister straal van Hom uit, krag en glans vul sy heiligdom.[1]
  Vertalings:    luister
Engels: listen(en)
Nederlands: luisteren(nl)
  1. Psalm 96:6