gepubliseer
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | publiseer |
Verlede Tyd | ek | het gepubliseer |
Woordafbreking
- ge•pu•bli•seer
Werkwoord
Betekenisse
- Voltooide deelwoord van publiseer.
Voorbeeldsinne
- Die eerste uitgawe van Ensiklopedie van Suidelike Afrika is in 1967 gepubliseer en het uit 'n enkele deel van 610 bladsye bestaan.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|