Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geskiedenis     geskiedenise  

  Woordafbreking

ge•skie•de•nis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. (wetenskap) 'n Studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
2. Vak waarin mense oor die verlede onderrig word.

     Voorbeeldsinne

1. Verskeie teorieë bestaan oor die geskiedenis van die alfabet, hoewel die presiese oorsprong daarvan onbekend is
2. My gunsteling vak is geskiedenis.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: history(en)
Nederlands: geschiedenis(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geskiedenis.