Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   getroud     getroude      

  Woordafbreking

ge•troud

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. In die huwelik bevestig wees; gehuud; in die eg verbind.
  2. (figuurlik) Onafskeidbaar aan iets verbind wees; klou daaraan en is alewig daarmee besig.

     Voorbeeldsinne

  1. Hou verby, sy is reeds getroud.
  2. Piet is met sy werk getroud.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: married(en)
Malgassies: mifamofo(mg)
Nederlands: getrouwd(nl)