'n Geul
Enkelvoud Meervoud
  geul     geule    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geultjie     geultjies  
  1. 'n Smal diep uitholling, dikwels deur stromende water gevorm
  1. Miskien is daar êrens
    tussen maankraters en droë geule
    die aanskemering van 'n liefde
    wat ons hier nie geken het
    of kon ken nie.[1]
  Vertalings:   
Engels gully(en)
Nederlands geul(nl)