Die binnekant van 'n gevangenis.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gevangenis     gevangenisse  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Tronk; plek van aanhouding; 'n gebou of kompleks van geboue waar mense vir hul oortredings opgesluit word.

     Voorbeeldsinne

Mense wat in 'n gevangenis aangehou word, word gevangenes of prisoniers genoem.
Die personeel wat die gevangenis beman en bedryf word tronkbewaarders genoem.

     Sinonieme

tronk, tjoekie

     Vertalings

  Vertalings:    gevangenis
Engels: prison(en), jail(en)
Nederlands: gevangenis(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gevangenis.