Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vorm 
Verlede Tyd  ek   het gevorm        

  Woordafbreking

ge•vorm

  Werkwoord

     Betekenisse

Verlede deelwoord van vorm.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek het eers rondkyk en vir myself 'n mening gevorm.
  2. Dinosourusse het die oorheersende groep landdiere op aarde gevorm.
  3. Ekstremiste het 'n ernstige bedreiging vir ons samelewing gevorm.

     Vertalings

  Vertalings:    gevorm
Engels: formed(en)
Nederlands: gevormd(nl)