Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vra 
Verlede Tyd  ek   het gevra        
ge•vra
Verlede deelwoord van vra; 'n vraag gestel; 'n versoek gerig.
Minos het vir Poseidon gevra om vir hom ’n sneeuwit bul te stuur as ’n teken van sy goedkeuring.
  Vertalings:    gevra
Engels: asked(en)
Nederlands: gevraagd(nl)