Afrikaans (af)

Bywoord
gewoonlik

  Woordafbreking

ge•woon•lik

  Bywoord

     Betekenisse

Gereeld; meestal; oor die algemeen; soos wat uit ervaring geleer is.

     Voorbeeldsinne

Die wetenskaplike naam word gewoonlik kursief (skuinsgedruk) geskryf.

     Vertalings

  Vertalings:    gewoonlik
Engels: usually(en), ordinarily(en)
Nederlands: gewoonlijk(nl)