ghaap
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ghaap |
Etimologie
- Afgelei van Khoi ǁhoba (uitspraak: kǁʰɔbɑ; die eerste klank is 'n laterale kliek).
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde) Hoodia gordonii 'n Blaarlose vetplant wat in die Karoo voorkom
Voorbeeldsinne
- Ghaap is deur die Khoi en die Boesmans gebruik om hulle eetlus te demp.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ghaap.