Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  giet 
Verlede Tyd  ek   het gegiet        

  Werkwoord

     Betekenisse

'n Vloeistof vallend laat vloei.

     Voorbeeldsinne

Die beeldhouer giet die brons in die vorm om sy standbeeld te maak.
Lawa giet uit die vuurspuwende vulkaan.

     Verwante woorde

gegiet, gegote, gieter

     Vertalings

  Vertalings:    giet
Engels pour(en)
Nederlands gieten(nl)