Afrikaans (af)

Voltooide deelwoord
Werkwoord giet
Werkwoordelik gegiet
Naamwoordelik gegiete, gegote

  Deelwoord

     Betekenisse

Byvoeglike voltooide deelwoord van giet
1. wat by hoë temperatuur gegiet word of is, bv. yster of brons

     Voorbeeldsinne

1. Met versierde stutte van gegote yster

     Sinonieme

Gegiete